Biochemistry tutorial questions, Exercises of Biochemistry

Test preparation. Study notes and exam questions

Typology: Exercises

2017/2018

Uploaded on 10/27/2018

19880375
19880375 🇿🇦

1 document

1 / 2

Toggle sidebar

This page cannot be seen from the preview

Don't miss anything!

bg1
BIOCHEMIE 244
TUTORIAAL 1
Energetika van die lewe en Inleiding tot metabolisme (Temas A en B)
Vraag A:
Beskou die gegewe reaksievergelyking (met G°'-waarde) en beantwoord die volgende vrae:
3-Fosfogliseraat + ATP 1,3-Bisfosfogliseraat + ADP G°' = +18.8 kJ/mol
1. Sal hierdie reaksie spontaan in die rigting waarin dit geskryf is verloop indien biochemiese standaardkondisies
geld?
2. Bereken die ewewigskonstante (Keq) vir die reaksie. Aanvaar dat die temperatuur 37°C is.
3. Is daar meer produk of substraat by ewewig teenwoordig?
4. Skryf die reaksie as twee afsonderlike halfreaksies.
5. Wat is die fosfaatgroepoordragpotensiaal van 1,3-Bisfosfogliseraat? Die biochemiese standaard Gibbs-energie
verandering van ATP-hidrolise word gegee as -31 kJ/mol.
6. 'n Bestendige toestand ten opsigte van die reaksie word in die sel gehandhaaf. By hierdie bestendige toestand is
[ATP] = 500 mM, [ADP] = 1,5 mM, [Pi] = 1,5 mM, en [3-Fosfogliseraat] en [1,3-Bisfosfogliseraat] = 1mM.
Aanvaar dat 'n temperatuur van 37°C heers. Bereken die biochemiese Gibbs-energie verandering (G') vir die
reaksie en gee u antwoord in kJ/mol.
Vraag B:
Beskou die gegewe diagram van die metaboliese pad en beantwoord die volgende vrae oor die pad in geheel:
1. Wat die beginsubstraat(e) van die pad?
2. Wat die eindproduk(te) van die pad?
3. Is daar 'n netto verbruik of produksie van ATP?
4. Is daar 'n netto verbruik of produksie van reduseerekwivalente?
5. Noem een elektrondraer wat betrokke is.
6. Is die netto chemiese proses reduserend of oksiderend?
7. Is die pad anabolies of katabolies?
8. Van watter fase van anabolisme of katabolisme vorm dit 'n deel?
9. Bereken die ATP koppelingskoëffisiënt van die pad
10. Noem:
een primêre funksionele koppelingsagent wat voorkom in die pad.
een sekondêre funksionele koppelingsagent wat voorkom in die pad.
een sleutelmetaboliet wat voorkom in die pad.
pf2

Partial preview of the text

Download Biochemistry tutorial questions and more Exercises Biochemistry in PDF only on Docsity!

BIOCHEMIE 244

TUTORIAAL 1

Energetika van die lewe en Inleiding tot metabolisme (Temas A en B)

Vraag A:

Beskou die gegewe reaksievergelyking (met G°'-waarde) en beantwoord die volgende vrae:

3-Fosfogliseraat + ATP1,3-Bisfosfogliseraat + ADPG°' = +18.8 kJ/mol

  1. Sal hierdie reaksie spontaan in die rigting waarin dit geskryf is verloop indien biochemiese standaardkondisies geld?
  2. Bereken die ewewigskonstante (Keq) vir die reaksie. Aanvaar dat die temperatuur 37°C is.
  3. Is daar meer produk of substraat by ewewig teenwoordig?
  4. Skryf die reaksie as twee afsonderlike halfreaksies.
  5. Wat is die fosfaatgroepoordragpotensiaal van 1,3-Bisfosfogliseraat? Die biochemiese standaard Gibbs-energie verandering van ATP-hidrolise word gegee as -31 kJ/mol.
  6. 'n Bestendige toestand ten opsigte van die reaksie word in die sel gehandhaaf. By hierdie bestendige toestand is [ATP] = 500 mM, [ADP] = 1,5 mM, [Pi] = 1,5 mM, en [3-Fosfogliseraat] en [1,3-Bisfosfogliseraat] = 1mM. Aanvaar dat 'n temperatuur van 37°C heers. Bereken die biochemiese Gibbs-energie verandering (G') vir die reaksie en gee u antwoord in kJ/mol.

Vraag B:

Beskou die gegewe diagram van die metaboliese pad en beantwoord die volgende vrae oor die pad in geheel:

  1. Wat die beginsubstraat(e) van die pad?
  2. Wat die eindproduk(te) van die pad?
  3. Is daar 'n netto verbruik of produksie van ATP?
  4. Is daar 'n netto verbruik of produksie van reduseerekwivalente?
  5. Noem een elektrondraer wat betrokke is.
  6. Is die netto chemiese proses reduserend of oksiderend?
  7. Is die pad anabolies of katabolies?
  8. Van watter fase van anabolisme of katabolisme vorm dit 'n deel?
  9. Bereken die ATP koppelingskoëffisiënt van die pad
  10. Noem:  een primêre funksionele koppelingsagent wat voorkom in die pad.  een sekondêre funksionele koppelingsagent wat voorkom in die pad.  een sleutelmetaboliet wat voorkom in die pad.

BIOCHEMISTRY 244

TUTORIAL 1

Energetics of life and Introduction to metabolism (Themes A and B)

Question A:

Given the reaction below (with G°'-value) answer the following questions:

3-Phosphogliserate + ATP  1,3-Bisphosphogliserate + ADPG°' = +18.8 kJ/mol

  1. Will the reaction proceed spontaneously in the direction written under biochemical standard conditions?
  2. Calculate the equilibrium constant (Keq) for the reaction. Assume the temperature is 37°C.
  3. Will there be more product or substrate present at equilibrium?
  4. Write the reaction as two separate half-reactions.
  5. What is the phosphate-group transfer potential of 1,3-Bisphosphogliserate? The biochemical standard Gibbs-energy change of ATP-hydrolysis is given as -31 kJ/mol.
  6. A steady state for the reaction is maintained in the cell. At this steady state [ATP] = 500 mM, [ADP] = 1,5 mM, [Pi] = 1,5 mM, and [3-Phosphogliserate] and [1,3-Bisphosphogliserate] = 1mM. Assume the temperature is 37°C. Calculate the biochemical Gibbs-energy change (G') for the reaction and give your answer in kJ/mol.

Question B:

Given the diagram of a metabolic pathway below answer the following questions concerning the pathway as a whole:

  1. What is the initial substrate(s) of the pathway?
  2. What is the final product(s) of the pathway?
  3. Is there a net consumption or production of ATP?
  4. Is there a net consumption or production of reducing equivalents?
  5. Name one electron carrier involved.
  6. Is the net chemical process reductive or oxidative?
  7. Is the pathway anabolic or catabolic?
  8. Which phase of anabolism or catabolism does it from part of?
  9. Calculate the ATP-coupling coefficient.
  10. Name:  one primary functional coupling agent that occurs in the pathway.  one secondary functional coupling agent that occurs in the pathway.  one key metabolite that occurs in the pathway.